Durbanville Gemeente het ‘n pragtige kerkgebou en is die ideale plek om in die huwelik te tree.
Baie geluk met jul huweliksvoorneme!
Om julle groot dag te bespreek of vir enige navrae maak gerus kontak met die kerkkantoor.
‘n Trouvorm moet voltooi word en die vorm tesame met die troufooie moet een kalendermaand voor die troudatum by die kantoor ingedien word.
Kontakpersoon : Jeandré Botes jeandre@dgkerk.co.za / 021 9756370
